5 “Want in die hemel sal my swaard+ beslis drup. Kyk! Op Edom sal dit afkom,+ en op die volk wat in geregtigheid deur my aan vernietiging+ oorgegee is.
12 “Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Omdat Edom opgetree het deur wraak te neem op die huis van Juda en op groot skaal kwaad bly doen het en hulle op hulle gewreek het,+
11 “Só het Jehovah gesê: ‘Weens drie opstandige dade van Edom,+ en weens vier, sal ek dit nie afwend nie, omdat hy sy broer met die swaard agtervolg het+ en sy eie barmhartige hoedanighede verderf het+ en omdat sy toorn tot in ewigheid bly verskeur; en sy grimmigheid—hy het dit vir altyd behou.+
Só het die Soewereine Heer Jehovah oor Edom+ gesê: “’n Berig het ons van Jehovah gehoor, en ’n gesant is onder die nasies gestuur: ‘STAAN OP, en laat ons opstaan om teen hom oorlog te voer.’”+
4 “Omdat Edom bly sê: ‘Ons is verpletter, maar ons sal terugkeer en die verwoeste plekke opbou’, het Jehovah van die leërs só gesê: ‘Húlle sal bou; maar ék sal afbreek.+ En mense sal hulle beslis “die gebied van goddeloosheid” noem en “die volk wat tot onbepaalde tyd deur Jehovah veroordeel is”.+