Esegiël 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En kom, gaan onder die ballinge,+ onder die kinders van jou volk in, en jy moet met hulle praat en vir hulle sê: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê’, ongeag of hulle hoor of dit nalaat.”+
11 En kom, gaan onder die ballinge,+ onder die kinders van jou volk in, en jy moet met hulle praat en vir hulle sê: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê’, ongeag of hulle hoor of dit nalaat.”+