Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 19:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Wat elke regsaak betref wat na julle toe sal kom van julle broers wat in hulle stede woon, oor bloedvergieting,+ oor wet+ en gebod+ en voorskrifte+ en regterlike beslissings,+ julle moet hulle waarsku sodat hulle nie iets verkeerds teen Jehovah doen en daar verontwaardiging+ oor julle en oor julle broers kom nie. So moet julle doen sodat julle julle nie skuld op die hals haal nie.

  • Jeremia 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “En wat jou betref, jy moet jou heupe omgord,+ en jy moet opstaan en vir hulle alles sê wat ek jou beveel. Moenie weens hulle met verskrikking vervul word nie,+ sodat ek jou nie voor hulle met verskrikking vervul nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel