29 Onmiddellik het hy vir Gehaʹsi gesê:+ “Omgord jou lendene+ en neem my staf+ in jou hand en gaan. As jy iemand teëkom, moet jy hom nie groet nie;+ en as iemand jou groet, moet jy hom nie antwoord nie. En jy moet my staf op die gesig van die seun sit.”+
9En wat die profeet Eliʹsa betref, hy het een van die profeteseuns+ geroep en toe vir hom gesê: “Omgord jou lendene+ en neem hierdie fles+ olie in jou hand en gaan na Raʹmot-Giʹlead.+
37 Gelukkig is daardie slawe wat die heer by sy aankoms wakend vind!+ Voorwaar, ek sê vir julle: Hy sal hom omgord+ en hulle aan tafel laat gaan en sal nader kom en hulle bedien.+
13 Versterk derhalwe julle verstand vir bedrywigheid,+ bly volkome nugter van verstand;+ vestig julle hoop op die onverdiende goedhartigheid+ wat julle deel sal word by die openbaring+ van Jesus Christus.