Eksodus 22:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 “As jy ooit die kleed van jou naaste as ’n pand neem,+ moet jy dit met sonsondergang vir hom teruggee. Esegiël 18:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 en as hy geen mens sleg behandel het nie;+ hy die pand wat hy vir skuld geneem het, teruggegee het;+ hy niks geroof het nie;+ hy aan die een wat honger is, sy brood gegee het+ en hy die een wat naak is, met ’n kleed bedek het;+
26 “As jy ooit die kleed van jou naaste as ’n pand neem,+ moet jy dit met sonsondergang vir hom teruggee.
7 en as hy geen mens sleg behandel het nie;+ hy die pand wat hy vir skuld geneem het, teruggegee het;+ hy niks geroof het nie;+ hy aan die een wat honger is, sy brood gegee het+ en hy die een wat naak is, met ’n kleed bedek het;+