Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 29:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En Jehovah sê: “Omdat hierdie volk met hulle mond nader gekom het en hulle my net met hulle lippe verheerlik+ het en hulle hulle hart ver van my verwyder+ het en hulle vrees vir my ’n mensegebod word wat hulle geleer word,+

  • Jeremia 6:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Só het Jehovah gesê: “STAAN stil op die weë en kyk, en vra na die paaie van lank gelede, waar die goeie weg tog is;+ en wandel daarop+ en vind rus vir julle siel.”+ Maar hulle het bly sê: “Ons sal nie daarop wandel nie.”+

  • Jeremia 44:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 maar ons sal gewis elke woord uitvoer wat uit ons mond uitgegaan het,+ ten einde vir die ‘koningin van die hemel’ offerrook te laat opgaan+ en om vir haar drankoffers uit te giet,+ net soos ons+ en ons voorvaders,+ ons konings+ en ons vorste in die stede van Juda en op die strate van Jerusalem gedoen het, toe ons met brood versadig is en goed daaraan toe was en geen rampspoed gesien het nie.+

  • Matteus 7:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “Nie elkeen wat vir my sê: ‘Here, Here’, sal in die koninkryk van die hemele ingaan nie, maar hy wat die wil doen+ van my Vader wat in die hemele is.+

  • Lukas 6:49
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 Daarenteen is hy wat hoor en nie doen nie+ soos ’n man wat ’n huis sonder ’n fondament op die grond gebou het. Die rivier het daarteen geslaan en dit het onmiddellik ineengestort, en die verwoesting+ van dié huis het groot geword.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel