Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 17:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Daarop het die vrou vir Eliʹa gesê: “Nou weet ek inderdaad dat u ’n man van God+ is en dat Jehovah se woord in u mond waar is.”+

  • 1 Konings 19:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En Jehu,+ die kleinseun van Nimsi,+ moet jy as koning oor Israel salf; en Eliʹsa,+ die seun van Safat, uit Aʹbel-Mehoʹla,+ moet jy as profeet in jou plek salf.+

  • 2 Konings 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Toe het Joʹsafat gesê: “Die woord van Jehovah is by hom.” Daarop het die koning van Israel en Joʹsafat en die koning van Edom na hom toe afgegaan.

  • 2 Konings 4:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Eindelik het sy vir haar man+ gesê: “Kyk tog, ek weet goed dat dit ’n heilige man van God+ is wat voortdurend by ons langs kom.

  • 2 Konings 6:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 En Eliʹsa het in sy eie huis gesit, en die ouer manne het by hom gesit,+ toe hy ’n man voor hom uit gestuur het. Voordat die boodskapper by hom kon kom, het hy vir die ouer manne gesê: “Het julle gesien hoe hierdie moordenaarskind+ gestuur het om my kop af te kap? Let op: sodra die boodskapper kom, moet julle die deur toemaak, en julle moet hom met die deur terugdruk. Is die geluid+ van die voete van sy heer nie agter hom nie?”

  • 2 Konings 8:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En die koning was besig om met Gehaʹsi,+ die dienaar van die man van die ware God, te praat en het gesê: “Vertel my tog asseblief van al die groot dinge wat Eliʹsa gedoen het.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel