Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 34:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Jehovah het ’n swaard; dit sal vol bloed word;+ dit sal besmeer word met die vet, met die bloed van jong ramme en bokramme, met die niervet+ van ramme. Want Jehovah het ’n offerande in Bosra en ’n groot slagting in die land Edom.+

  • Jeremia 51:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 “Ek sal hulle afbring soos skaapramme om geslag te word, soos ramme saam met die bokramme.”+

  • Sagaria 10:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “Teen die herders het my toorn ontvlam,+ en van die bokagtige leiers+ sal ek rekenskap eis;+ want Jehovah van die leërs het sy aandag op sy kudde, die huis van Juda, gerig+ en hulle soos sy statige perd+ in die geveg gemaak.

  • Matteus 25:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 En hy sal die skape aan sy regterhand+ sit, maar die bokke aan sy linkerhand.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel