Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 34:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Jehovah het ’n swaard; dit sal vol bloed word;+ dit sal besmeer word met die vet, met die bloed van jong ramme en bokramme, met die niervet+ van ramme. Want Jehovah het ’n offerande in Bosra en ’n groot slagting in die land Edom.+

  • Jeremia 50:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Maak al sy jong bulle van kant.+ Laat hulle afgaan om geslag te word.+ Wee hulle, want hulle dag het gekom, die tyd dat daar aandag aan hulle geskenk word!+

  • Esegiël 39:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Die vlees van sterkes sal julle eet+ en die bloed van die owerstes van die aarde sal julle drink, ramme, jong skaapramme+ asook bokramme, jong bulle,+ almal vetgemaakte diere van Basan.+

  • Sagaria 10:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “Teen die herders het my toorn ontvlam,+ en van die bokagtige leiers+ sal ek rekenskap eis;+ want Jehovah van die leërs het sy aandag op sy kudde, die huis van Juda, gerig+ en hulle soos sy statige perd+ in die geveg gemaak.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel