Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 56:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Hulle is honde met sterk sielsbegeerte;+ hulle het geen versadiging geken nie.+ Hulle is ook herders wat nie geweet het hoe om te verstaan nie.+ Hulle het hulle almal na hulle eie weg gekeer, elkeen vir sy onregverdige wins van sy eie grens af:+

  • Jeremia 10:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Want die herders het hulle redeloos gedra,+ en hulle het selfs Jehovah nie gesoek nie.+ Daarom het hulle nie met insig opgetree nie, en al hulle kuddes in die weivelde is verstrooi.”+

  • Esegiël 34:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Kyk, ek is teen die herders,+ en ek sal beslis my skape van hulle hand terugeis en maak dat hulle nie meer my skape laat wei nie,+ en die herders sal nie meer hulleself voed nie;+ en ek sal my skape uit hulle mond bevry, en hulle sal nie vir hulle voedsel word nie.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel