Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 56:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 hulle sal ek ook na my heilige berg+ bring en in my huis van gebed+ vreugde gee. Hulle heelbrandoffers+ en hulle offerandes+ sal op my altaar+ aanneemlik wees. Want my huis sal ’n huis van gebed genoem word vir al die volke.”+

  • Esegiël 20:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 “‘Want op my heilige berg, op die berg van die hoogte van Israel’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, ‘daar sal hulle almal, die hele huis van Israel, my dien in die land.+ Daar sal ek behae in hulle hê, en daar sal ek julle bydraes en die eerstelinge van julle aanbiedinge, al julle heilige dinge, eis.+

  • Miga 4:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En aan die einde van die dae+ sal die berg+ van die huis+ van Jehovah stewig gevestig word bo die top van die berge, en dit sal beslis bo die heuwels verhef word;+ en volke sal daarheen stroom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel