Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En aan die einde van die dae+ sal die berg van die huis+ van Jehovah stewig gevestig word bo die top van die berge,+ en dit sal beslis bo die heuwels verhef word;+ en al die nasies sal daarheen stroom.+

  • Jesaja 66:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En hulle sal al julle broers uit al die nasies+ as ’n gawe aan Jehovah bring,+ op perde en op waens en op oordekte waens en op muile en op vinnige kameelkoeie,+ na my heilige berg,+ Jerusalem”, het Jehovah gesê, “net soos wanneer die kinders van Israel die gawe in ’n rein houer in die huis van Jehovah bring.”+

  • Esegiël 17:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Op die berg van die hoogte van Israel sal ek dit oorplant,+ en dit sal beslis takke voortbring en vrug dra+ en ’n majestueuse seder word.+ En daaronder sal alle soorte voëls woon; in die skaduwee van sy blare sal hulle woon.+

  • Miga 4:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En aan die einde van die dae+ sal die berg+ van die huis+ van Jehovah stewig gevestig word bo die top van die berge, en dit sal beslis bo die heuwels verhef word;+ en volke sal daarheen stroom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel