Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 dan sal ek beslis julle reënbuie op hulle regte tyd gee,+ en die land sal inderdaad sy opbrengs lewer,+ en die bome van die veld sal hulle vrugte gee.+

  • Jesaja 35:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Dit sal vir seker bloei,+ en dit sal werklik bly wees met blydskap en met vreugdegeroep.+ Die heerlikheid van die Liʹbanon sal daaraan gegee word,+ die prag van Karmel+ en van Saron.+ Daar sal dié wees wat die heerlikheid van Jehovah sal sien,+ die prag van ons God.+

  • Jesaja 55:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “Want met blydskap sal julle uittrek,+ en met vrede sal julle ingebring word.+ Die berge en die heuwels sal vrolik word voor julle met vreugdegeroep,+ en al die bome van die veld sal hande klap.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel