Jesaja 52:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “En nou, watter belang het ek hier?” is die woord van Jehovah. “Want my volk is vir niks weggeneem.+ Dié wat oor hulle heers, het bly skreeu”,+ is die woord van Jehovah, “en my naam is voortdurend, die hele dag, met minagting bejeën.+ Romeine 2:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Want “die naam van God word weens julle onder die nasies gelaster”;+ net soos daar geskrywe staan.
5 “En nou, watter belang het ek hier?” is die woord van Jehovah. “Want my volk is vir niks weggeneem.+ Dié wat oor hulle heers, het bly skreeu”,+ is die woord van Jehovah, “en my naam is voortdurend, die hele dag, met minagting bejeën.+
24 Want “die naam van God word weens julle onder die nasies gelaster”;+ net soos daar geskrywe staan.