14 Later is die beamptes+ van die kinders van Israel, wat deur Farao se taakgewers oor hulle aangestel is, geslaan,+ terwyl dié gesê het: “Waarom het julle gister sowel as vandag nie julle voorgeskrewe taak voltooi om stene+ te maak soos vroeër nie?”+
17 “Israel is ’n rondgejaagde skaap.+ Leeus het hom verdryf.+ In die eerste geval het die koning van Assiʹrië hom verslind,+ en in hierdie laaste geval het Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, aan sy gebeente geknaag.+