Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 11:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “Daarom, sê: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Ek sal julle ook bymekaarmaak uit die volke en julle versamel uit die lande waarin julle verstrooi is, en ek sal aan julle die land van Israel gee.+

  • Esegiël 20:42
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 42 “‘En julle sal moet weet dat ek Jehovah is+ wanneer ek julle in die land van Israel bring,+ in die land waaroor ek my hand in ’n eed opgehef het om dit aan julle voorvaders te gee.

  • Esegiël 36:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En ek sal julle uit die nasies neem en julle uit al die lande bymekaarmaak en julle in julle land bring.+

  • Amos 9:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ek sal die gevangenes van my volk Israel laat terugkeer,+ en hulle sal die verwoeste stede bou en bewoon,+ en wingerde plant en die wyn daarvan drink, en tuine aanlê en die vrugte daarvan eet.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel