Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 30:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 dan sal Jehovah jou God jou gevangenes terugbring+ en aan jou barmhartigheid bewys+ en jou weer bymekaarmaak uit al die volke waarheen Jehovah jou God jou verstrooi het.+

  • Jesaja 43:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “Moenie bang wees nie, want ek is met jou.+ Van die sonsopgang af sal ek jou saad bring, en van die sonsondergang af sal ek jou bymekaarmaak.+

  • Jeremia 23:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “En ek sal die oorblyfsel van my skape bymekaarmaak uit al die lande waarheen ek hulle verstrooi het,+ en ek sal hulle terugbring na hulle weiveld,+ en hulle sal beslis vrugbaar wees en baie word.+

  • Esegiël 34:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En ek sal hulle uit die volke uitlei+ en hulle uit die lande bymekaarmaak en hulle in hulle land bring+ en hulle op die berge van Israel laat wei, by die stroombeddings en by al die woonplekke van die land.+

  • Esegiël 37:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “En sê vir hulle: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Kyk, ek neem die kinders van Israel onder die nasies uit waarheen hulle gegaan het, en ek sal hulle van alle kante bymekaarmaak en hulle in hulle land bring.+

  • Hosea 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En die kinders van Juda en die kinders van Israel sal beslis tot ’n eenheid bymekaargebring word+ en sal vir hulle een hoof aanstel en uit die land optrek,+ want groot sal die dag van Jisʹreël wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel