18 Wat my betref, ek sal op dié dag my aangesig heeltemal verberg weens al die kwaad wat hulle gedoen het, omdat hulle hulle tot ander gode gewend het.+
2 Nee, maar dit is julle oortredings wat ’n skeiding tussen julle en julle God veroorsaak het,+ en julle sondes het veroorsaak dat sy aangesig vir julle verberg is, sodat hy nie hoor nie.+