Jesaja 8:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En ek sal in afwagting bly van Jehovah,+ wat sy aangesig vir die huis van Jakob verberg,+ en ek sal op hom hoop.+ Jesaja 59:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Nee, maar dit is julle oortredings wat ’n skeiding tussen julle en julle God veroorsaak het,+ en julle sondes het veroorsaak dat sy aangesig vir julle verberg is, sodat hy nie hoor nie.+
17 En ek sal in afwagting bly van Jehovah,+ wat sy aangesig vir die huis van Jakob verberg,+ en ek sal op hom hoop.+
2 Nee, maar dit is julle oortredings wat ’n skeiding tussen julle en julle God veroorsaak het,+ en julle sondes het veroorsaak dat sy aangesig vir julle verberg is, sodat hy nie hoor nie.+