Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 31:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Dan sal my toorn op dié dag inderdaad teen hulle ontvlam,+ en ek sal hulle beslis verlaat+ en my aangesig vir hulle verberg,+ en hulle sal iets word wat verteer moet word; en baie rampspoede en benoudhede sal oor hulle kom,+ en hulle sal sekerlik op dié dag sê: ‘Het hierdie rampspoede nie oor ons gekom omdat ons God nie in ons midde is nie?’+

  • Deuteronomium 32:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Daarom het hy gesê: ‘Laat ek my aangesig vir hulle verberg,+

      Laat ek sien wat hulle uiteinde sal wees.

      Want hulle is ’n verdorwe geslag,+

      Kinders in wie geen getrouheid is nie.+

  • Jesaja 57:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “Ek het verontwaardig geraak oor die verkeerdheid van sy onregverdige wins+ en het hom geslaan terwyl ek my aangesig verberg het,+ terwyl ek verontwaardig was. Maar hy het soos ’n afvallige+ in die weg van sy hart bly wandel.

  • Esegiël 39:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En die nasies sal moet weet dat hulle, die huis van Israel, weens hulle oortreding in ballingskap gegaan het,+ omdat hulle hulle ontrou teenoor my gedra het, sodat ek my aangesig vir hulle verberg het+ en hulle in die hand van hulle teenstanders gegee het, en hulle almal het deur die swaard bly val.+

  • Miga 3:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Dan sal hulle tot Jehovah om hulp roep, maar hy sal hulle nie antwoord nie.+ En hy sal in dié tyd sy aangesig vir hulle verberg,+ na die mate waarin hulle in hulle handelinge slegtheid bedryf het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel