2 “Só het Jehovah gesê: ‘Gaan staan in die voorhof van die huis van Jehovah,+ en jy moet aangaande al die stede van Juda wat kom om hulle by die huis van Jehovah neer te buig, al die woorde spreek wat ek jou sal beveel om tot hulle te spreek.+ Moenie ’n enkele woord wegneem nie.+
10 “Wat jou betref, o mensekind, lig die huis van Israel in omtrent die Huis,+ sodat hulle weens hulle oortredings verneder kan voel,+ en hulle moet die voorbeeld meet.