Esegiël 44:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 ‘Húlle sal in my heiligdom inkom,+ en hulle sal nader kom na my tafel om my te dien,+ en hulle moet die verpligting teenoor my nakom.+ Maleagi 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “‘Deur op my altaar verontreinigde brood aan te bied.’+ “‘En julle het gesê: “In watter opsig het ons u verontreinig?”’ “‘Deurdat julle sê: “Die tafel+ van Jehovah is iets veragteliks.”+
16 ‘Húlle sal in my heiligdom inkom,+ en hulle sal nader kom na my tafel om my te dien,+ en hulle moet die verpligting teenoor my nakom.+
7 “‘Deur op my altaar verontreinigde brood aan te bied.’+ “‘En julle het gesê: “In watter opsig het ons u verontreinig?”’ “‘Deurdat julle sê: “Die tafel+ van Jehovah is iets veragteliks.”+