Esegiël 41:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 die houtaltaar was drie el hoog, en sy lengte was twee el, en dit het sy hoekstutte gehad.+ En sy lengte en sy kante was van hout. En hy het vir my gesê: “Dit is die tafel wat voor Jehovah is.”+ Maleagi 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “‘Deur op my altaar verontreinigde brood aan te bied.’+ “‘En julle het gesê: “In watter opsig het ons u verontreinig?”’ “‘Deurdat julle sê: “Die tafel+ van Jehovah is iets veragteliks.”+
22 die houtaltaar was drie el hoog, en sy lengte was twee el, en dit het sy hoekstutte gehad.+ En sy lengte en sy kante was van hout. En hy het vir my gesê: “Dit is die tafel wat voor Jehovah is.”+
7 “‘Deur op my altaar verontreinigde brood aan te bied.’+ “‘En julle het gesê: “In watter opsig het ons u verontreinig?”’ “‘Deurdat julle sê: “Die tafel+ van Jehovah is iets veragteliks.”+