22 die houtaltaar was drie el hoog, en sy lengte was twee el, en dit het sy hoekstutte gehad.+ En sy lengte en sy kante was van hout. En hy het vir my gesê: “Dit is die tafel wat voor Jehovah is.”+
21 Julle kan nie die beker van Jehovah+ en die beker van demone drink nie; julle kan nie deel hê aan “die tafel van Jehovah”+ en die tafel van demone nie.