Levitikus 21:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hulle moet heilig wees vir hulle God,+ en hulle moet die naam van hulle God nie ontheilig nie,+ want hulle bied Jehovah se vuuroffers aan, die brood van hulle God;+ en hulle moet heilig wees.+ Maleagi 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “‘Deur op my altaar verontreinigde brood aan te bied.’+ “‘En julle het gesê: “In watter opsig het ons u verontreinig?”’ “‘Deurdat julle sê: “Die tafel+ van Jehovah is iets veragteliks.”+
6 Hulle moet heilig wees vir hulle God,+ en hulle moet die naam van hulle God nie ontheilig nie,+ want hulle bied Jehovah se vuuroffers aan, die brood van hulle God;+ en hulle moet heilig wees.+
7 “‘Deur op my altaar verontreinigde brood aan te bied.’+ “‘En julle het gesê: “In watter opsig het ons u verontreinig?”’ “‘Deurdat julle sê: “Die tafel+ van Jehovah is iets veragteliks.”+