Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 34:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “‘Wat die westelike grens+ betref, dit moet vir julle die Groot See en die kusland wees. Dit moet julle westelike grens word.

  • Josua 23:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Kyk, ek het hierdie nasies wat oorbly, deur die lot+ as erfdeel aan julle stamme toegewys, asook al die nasies wat ek uitgeroei het,+ van die Jordaan af tot by die Groot See teen die sonsondergang.+

  • Esegiël 48:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En aan die grens van Gad, tot by die suidelike grens, moet dit suidwaarts wees; en die grens moet van Tamar+ af wees na die waters van Meʹribat-Kaʹdes,+ na die stroomvallei,+ tot by die Groot See.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel