Esegiël 47:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 “En die oostekant is van tussen Hauran+ en Damaskus+ af en tussen Giʹlead+ en die land van Israel; die Jordaan,+ van die grens af tot by die oostelike see moet julle meet. Dit is die oostekant.
18 “En die oostekant is van tussen Hauran+ en Damaskus+ af en tussen Giʹlead+ en die land van Israel; die Jordaan,+ van die grens af tot by die oostelike see moet julle meet. Dit is die oostekant.