Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 40:46
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 46 En die eetkamer waarvan die voorkant na die noorde toe is, is vir die priesters wat die verpligting ten opsigte van die altaar nakom.+ Hulle is die seuns van Sadok,+ wat uit die kinders van Levi nader kom na Jehovah toe om hom te dien.”+

  • Esegiël 43:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “‘En jy moet aan die Levitiese priesters,+ wat van die nageslag van Sadok is,+ dié wat nader kom na my toe’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, ‘om my te dien, ’n jong bul uit die beeste as ’n sondoffer+ gee.

  • Esegiël 44:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “‘En wat die Levitiese priesters+ betref, die seuns van Sadok,+ wat die verpligting ten opsigte van my heiligdom nagekom het toe die kinders van Israel van my af weggedwaal het,+ hulle sal nader kom na my toe om my te dien, en hulle moet voor my staan+ om vir my die vet+ en die bloed+ aan te bied’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel