10 “‘Maar wat die Leviete betref wat ver van my verwyderd geraak het+ toe Israel, wat van my af weggedwaal het, agter hulle drekgode aan gedwaal het, hulle moet ook hulle oortreding dra.+
11 Dit moet vir die priesters wees, dié wat geheilig is uit die seuns van Sadok,+ wat die verpligting teenoor my nagekom het, wat nie afgedwaal het toe die kinders van Israel afgedwaal het, soos die Leviete afgedwaal het nie.+