Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 32:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Maar as julle nie so doen nie, dan sal julle beslis teen Jehovah sondig.+ Weet dan dat julle sonde julle sal inhaal.+

  • Jeremia 40:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 sodat Jehovah dit waar sou laat word en sou doen net soos hy gespreek het, omdat julle teen Jehovah gesondig het en sy stem nie gehoorsaam het nie. En dit het oor julle gekom.+

  • Esegiël 18:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 “‘Daarom sal ek julle oordeel, elkeen volgens sy weë,+ o huis van Israel’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.+ ‘Keer terug, ja, keer julle af van al julle oortredings,+ en laat niks vir julle ’n struikelblok wees wat oortreding veroorsaak nie.+

  • Esegiël 33:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “En julle het gesê: ‘Die weg van Jehovah is nie regverdig nie.’+ Ek sal julle oordeel, elkeen volgens sy weë,+ o huis van Israel.”

  • Romeine 2:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En hy sal elkeen volgens sy werke vergeld:+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel