25 “‘En julle sal beslis sê: “Die weg van Jehovah is nie regverdig nie.”+ Hoor asseblief, o huis van Israel. Is my weg nie regverdig nie?+ Is dit nie julle weë wat nie regverdig is nie?+
29 “‘En die huis van Israel sal beslis sê: “Die weg van Jehovah is nie regverdig nie.”+ Is my weë nie regverdig nie, o huis van Israel?+ Is dit nie julle weë wat nie regverdig is nie?’+