Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 27:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “‘Vervloek is die man wat ’n gesnede beeld+ of ’n gegote beeld maak,+ iets verfoeiliks vir Jehovah,+ die maaksel van die hande van ’n hout-en-metaal-werker,+ en wat dit in ’n wegsteekplek gesit het.’ (En die hele volk moet antwoord en sê: ‘Amen!’)+

  • Jeremia 7:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 sal ek ook aan die huis waaroor my naam uitgeroep is,+ waarop julle vertrou,+ en aan die plek wat ek aan julle en aan julle voorvaders gegee het, doen net soos ek aan Silo gedoen het.+

  • Klaagliedere 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Sion het haar hande uitgestrek.+ Sy het geen trooster nie.+

      Jehovah het oor Jakob ’n bevel gegee aan almal wat rondom hom is as sy teenstanders.+

      Jerusalem het iets afskuweliks onder hulle geword.+

  • Hosea 9:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “Soos druiwe in die wildernis het ek Israel gevind.+ Soos die vroeë vy aan ’n vyeboom in sy beginstadium het ek julle voorvaders gesien.+ Hulle het na Baäl van Peor+ gegaan en hulle aan die skandelike ding toegewy+ en walglik geword soos die voorwerp van hulle liefde.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel