Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 8:65
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 65 En Salomo het in dié tyd die fees gevier,+ en die hele Israel saam met hom, ’n groot gemeente+ van die ingang van Hamat+ af tot by die stroomvallei van Egipte,+ voor Jehovah ons God, sewe dae en nog sewe dae,+ veertien dae lank.

  • 2 Konings 14:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Dit was hy wat die grens van Israel van die ingang van Hamat+ af tot by die see van die Aʹraba+ herstel het, volgens die woord van Jehovah, die God van Israel, wat gespreek het deur middel van sy kneg Jona,+ die seun van Amitʹtai, die profeet wat uit Gat-Hefer+ was.

  • Jeremia 52:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En die koning van Babilon het hulle neergeslaan+ en hulle doodgemaak in Ribla,+ in die land Hamat.+ So het Juda uit sy land in ballingskap gegaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel