Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 25:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En daar is tot in die stad deurgebreek,+ en al die krygsmanne het in die nag gevlug deur die poort tussen die twee mure wat by die koning se tuin is,+ terwyl die Galdeërs+ rondom teen die stad was; en die koning het in die rigting van die Aʹraba+ begin gaan.+

  • Jeremia 39:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En net toe Sedekiʹa, die koning van Juda, en al die krygsmanne hulle sien, het hulle begin vlug+ en in die nag uit die stad uitgegaan met die pad na die tuin van die koning,+ deur die poort tussen die twee mure; en hulle het uitgegaan met die pad na die Aʹraba.+

  • Jeremia 52:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Uiteindelik is daar tot in die stad deurgebreek;+ en wat al die krygsmanne betref, hulle het begin vlug+ en in die nag uit die stad uitgegaan deur die poort tussen die twee mure wat by die koning se tuin is,+ terwyl die Galdeërs rondom teen die stad was; en hulle het gegaan met die pad na die Aʹraba.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel