9 As Jehovah van die leërs nie vir ons net ’n paar oorlewendes laat oorbly het nie,+ sou ons net soos Sodom geword het, sou ons soos Gomorʹra gewees het.+
22 Want al sou jou volk, o Israel, soos die sandkorrels van die see wees,+ sal net ’n oorblyfsel van hulle terugkeer.+ ’n Uitroeiing+ waarop besluit is, sal soos ’n vloed deurstroom in regverdigheid,+
8 “‘“En wanneer dit gebeur, sal ek vir julle dié wat onder die nasies aan die swaard ontkom, as oorblyfsel laat, wanneer julle in die lande verstrooi word.+