Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 30:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “En wat jou betref, moenie bang wees nie, o my kneg Jakob”, is die woord van Jehovah, “en moenie met verskrikking vervul wees nie, o Israel.+ Want kyk, ek red jou uit ver plekke en jou nageslag uit die land van hulle gevangenskap.+ En Jakob sal beslis terugkeer en rus geniet en gerus wees, en daar sal niemand wees wat bewing veroorsaak nie.”+

  • Jeremia 44:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En wat dié betref wat aan die swaard ontkom, hulle sal uit Egipteland na die land van Juda terugkeer, min in getal;+ en die hele oorblyfsel van Juda, wat in Egipteland kom om daar as vreemdelinge te woon, sal beslis weet wie se woord bewaarheid word, myne of hulle s’n.”’”+

  • Esegiël 14:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Maar kyk! daarin sal beslis ’n groep oorbly wat ontkom het, dié wat uitgebring word.+ Seuns en dogters, hier is hulle! Hulle gaan uit na julle toe, en julle sal hulle weg en hulle handelinge moet sien.+ En julle sal beslis vertroos word oor die rampspoed wat ek oor Jerusalem gebring het, ja, alles wat ek daaroor gebring het.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel