Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En die profetes Mirjam, Aäron se suster,+ het ’n tamboeryn in haar hand geneem;+ en al die vroue het saam met haar begin uitgaan met tamboeryne en in danse.+

  • 2 Konings 22:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Daarop het die priester Hilkiʹa en Ahiʹkam en Agbor en Safan en Asaʹja na die profetes+ Hulda, die vrou van Sallum, die seun van Tikwa, die seun van Harhas, die klerebewaarder,+ gegaan—sy het in Jerusalem in die tweede stadsdeel gewoon—en hulle het met haar gepraat.+

  • Lukas 2:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 En daar was Anna, ’n profetes, Faʹnuel se dogter, uit die stam Aser (hierdie vrou was op ver gevorderde leeftyd en het van haar maagdom af sewe jaar lank met ’n eggenoot saamgelewe,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel