Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Want Jehovah jou God is ’n barmhartige God.+ Hy sal jou nie in die steek laat of jou verdelg of die verbond van jou voorvaders vergeet+ wat hy met ’n eed aan hulle bevestig het nie.

  • 2 Kronieke 36:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Daarbenewens het hy dié wat van die swaard oorgebly het, gevange na Babilon weggevoer,+ en hulle het vir hom en sy seuns knegte geword+ totdat die koningshuis van Persië+ begin regeer het;

  • Jesaja 6:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En daar sal nog ’n tiende daarin wees,+ en dit sal weer iets word wat verbrand moet word, soos ’n groot boom en soos ’n yslike boom waarvan daar, wanneer dit afgekap word,+ ’n stomp oorbly;+ ’n heilige saad sal die stomp daarvan wees.”+

  • Jesaja 10:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En in dié dag sal die oorblywendes van Israel+ en dié wat ontkom het van die huis van Jakob, nooit weer steun op hom wat hulle slaan nie,+ en hulle sal beslis steun op Jehovah, die Heilige van Israel,+ in waaragtigheid.+

  • Esegiël 6:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “‘“En wanneer dit gebeur, sal ek vir julle dié wat onder die nasies aan die swaard ontkom, as oorblyfsel laat, wanneer julle in die lande verstrooi word.+

  • Miga 5:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “En die oorblywendes van Jakob+ sal tussen baie volke soos dou van Jehovah word,+ soos oorvloedige reënbuie op die plante,+ wat nie op die mens hoop of op die mensekinders wag nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel