Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 11:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En Salomo het agter Astoʹret,+ die godin van die Sidoniërs, en agter Milkom,+ die walglike ding van die Ammoniete, aan begin loop.

  • Psalm 106:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 En hulle het hulle met die nasies vermeng+

      En hulle werke geleer.+

  • Jesaja 1:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Ag, hoe het die getroue stad+ ’n prostituut geword!+ Dit was vol geregtigheid;+ regverdigheid het daarin oornag,+ maar nou moordenaars.+

  • Jesaja 57:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En agter die deur en die deurpos het jy jou gedenkteken gesit.+ Want weg van my het jy jou ontbloot en opgeklim; jy het jou bed ruim gemaak.+ En jy het vir jou ’n verbond met hulle gesluit. Jy het ’n bed saam met hulle liefgehad.+ Die manlike orgaan het jy aanskou.

  • Jeremia 2:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “‘Want lank gelede het ek jou juk aan stukke gebreek;+ ek het jou stroppe stukkend geskeur. Maar jy het gesê: “Ek sal nie dien nie”, want op elke hoë heuwel en onder elke blaarryke boom+ het jy uitgestrek gelê+ terwyl jy prostitusie gepleeg het.+

  • Hosea 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Die woord van Jehovah deur Hoseʹa het begin, en Jehovah het vir Hoseʹa gesê: “Gaan,+ neem vir jou ’n vrou van hoerery en kinders van hoerery, want deur hoerery keer die land hom gewis daarvan af om Jehovah te volg.”+

  • Jakobus 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Egbreeksters,+ weet julle nie dat die vriendskap met die wêreld vyandskap met God is nie?+ Elkeen dan wat ’n vriend+ van die wêreld wil wees, maak homself ’n vyand van God.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel