Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 38:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Toe het hy na haar uitgedraai by die pad en gesê: “Laat my asseblief toe om met jou gemeenskap te hê.”+ Want hy het nie geweet dat sy sy skoondogter was nie.+ Sy het egter gesê: “Wat sal jy my gee sodat jy met my gemeenskap kan hê?”+

  • Deuteronomium 23:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Jy mag geen hoereloon+ of hondeprys+ in die huis van Jehovah jou God bring vir enige gelofte nie, want albei is vir Jehovah jou God iets verfoeiliks.

  • Hosea 2:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En ek sal haar wingerdstok+ en haar vyeboom verwoes,+ waarvan sy gesê het: “Dit is ’n geskenk aan my, wat my hartstogtelike minnaars my gegee het”; en ek sal dit ’n woud maak,+ en die wilde diere van die veld sal dit beslis verslind.

  • Lukas 15:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Maar die oomblik toe hierdie seun+ van u wat u middele vir lewensonderhoud saam met hoere opgeëet het,+ hier aankom, het u die vetgemaakte jong bul vir hom geslag.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel