Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 23:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En ek sal uiting gee aan my ywer teen jou,+ en hulle sal in woede teen jou optree.+ Jou neus en jou ore sal hulle verwyder, en wat van jou oorbly, sal deur die swaard val. Jou seuns en jou dogters+ sal hulle neem,+ en wat van jou oorbly, sal deur die vuur verteer word.+

  • Nahum 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Jehovah is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis+ en wraak neem; Jehovah neem wraak+ en is geneig tot woede.+ Jehovah neem wraak op sy teenstanders,+ en hy is gebelg op sy vyande.+

  • Sefanja 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En ek sal die mensdom in benoudheid bring, en hulle sal beslis soos blindes rondloop;+ want teen Jehovah het hulle gesondig.+ En hulle bloed sal soos stof uitgestort word,+ en hulle ingewande soos mis.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel