Jesaja 24:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En die land is onder sy inwoners besoedel,+ want hulle het die wette verontagsaam,+ die voorskrif verander,+ die verbond wat tot onbepaalde tyd duur, verbreek.+ Daniël 9:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 ons het gesondig+ en verkeerd gedoen en goddeloos gehandel en in opstand gekom;+ en daar is van u gebooie en van u regterlike beslissings afgewyk.+
5 En die land is onder sy inwoners besoedel,+ want hulle het die wette verontagsaam,+ die voorskrif verander,+ die verbond wat tot onbepaalde tyd duur, verbreek.+
5 ons het gesondig+ en verkeerd gedoen en goddeloos gehandel en in opstand gekom;+ en daar is van u gebooie en van u regterlike beslissings afgewyk.+