18 Want die goddeloosheid het ontvlam net soos ’n vuur;+ dit sal doringbosse en onkruid verteer.+ En dit sal in die struikgewasse van die woud vlam vat,+ en hulle sal omhoog gevoer word soos ’n rookwolk wat opstyg.+
4 Die beste van hulle is soos ’n doringstruik, die mees regskapene is erger as ’n doringheining.+ Die dag van jou wagte, dat daar aandag aan jou geskenk word, sal kom.+ Nou sal hulle verbystering kom.+