Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 Wat dié betref wat onder julle oorbly, hulle sal weens hulle oortreding verrot+ in die lande van julle vyande. Ja, ook weens die oortredings van hulle vaders+ sal hulle saam met hulle verrot.

  • Jesaja 64:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En ons word soos ’n onreine, ons almal, en al ons regverdige dade is soos ’n kleed vir menstruasietye;+ en ons sal verwelk soos blare,+ ons almal, en ons oortredings sal ons wegvoer net soos ’n wind.+

  • Esegiël 24:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En julle hooftooisel sal op julle kop wees en julle sandale aan julle voete. Julle sal julle nie slaan nie en ook nie huil nie,+ en julle sal in julle oortredings moet verrot,+ en julle sal onder mekaar kerm.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel