Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 50:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Hierdie dinge het jy gedoen, en ek het stilgebly.+

      Jy het gedink dat ek gewis soos jy sou word.+

      Ek gaan jou teregwys,+ en ek sal sake in orde bring voor jou oë.+

  • Jesaja 55:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Want soos die hemel hoër is as die aarde,+ so is my weë hoër as julle weë+ en my gedagtes as julle gedagtes.+

  • Jeremia 2:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Is dit nie wat jy jouself aangedoen het deur Jehovah jou God te verlaat+ gedurende die tyd dat hy jou op die weg laat wandel het nie?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel