Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Wat hulle betref, hulle het my tot jaloesie opgewek met wat geen god is nie;+

      Hulle het my met hulle nietige afgode getart;+

      En wat my betref, ek sal hulle tot jaloesie opwek met wat geen volk is nie;+

      Met ’n dwase nasie sal ek hulle aanstoot gee.+

  • 2 Konings 17:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 en hulle het aangehou om hulle seuns en hulle dogters deur die vuur te laat gaan+ en waarsêery te beoefen+ en voortekens te soek,+ en hulle het hulleself bly verkoop+ om te doen wat sleg was in die oë van Jehovah, om hom aanstoot te gee.+

  • Nehemia 9:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “Hulle het egter ongehoorsaam geword+ en teen u in opstand gekom+ en u wet agter hulle rug bly werp,+ en hulle het u profete doodgemaak,+ wat teen hulle getuig het om hulle na u terug te bring;+ en hulle het dade van groot minagting bly pleeg.+

  • Jeremia 7:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 ‘Is dit vir mý wat hulle aanstoot gee?’ is die woord van Jehovah.+ ‘Doen hulle dit nie aan hulleself, tot beskaming van hulle aangesig nie?’+

  • Jeremia 32:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 “‘Want die kinders van Israel en die kinders van Juda het van hulle jeug af net gedoen wat sleg was in my oë;+ want die kinders van Israel gee my aanstoot selfs deur die werk van hulle hande’,+ is die woord van Jehovah.

  • Jeremia 44:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Maar hulle het nie geluister nie,+ en ook het hulle nie gehoor gegee om van hulle slegtheid terug te keer deur nie vir ander gode offerrook te laat opgaan nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel