Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 7:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Ek het op die horings bly ag gee, en kyk! ’n ander horing, ’n kleintjie,+ het tussen hulle uitgekom, en drie van die eerste horings is voor hom uitgeruk. En kyk! daar was oë soos die oë van ’n mens in hierdie horing, en daar was ’n mond wat grootse dinge gespreek het.+

  • Daniël 7:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 en oor die tien horings wat op sy kop was,+ en die ander horing+ wat uitgekom het en waarvoor drie geval het,+ ja, dié horing wat oë gehad het en ’n mond wat grootse dinge gespreek het+ en waarvan die voorkoms groter was as dié van die ander.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel