Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 48:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Mooi weens sy verhewenheid, die vreugde van die hele aarde,+

      Is die berg Sion aan die afgeleë kante van die noorde,+

      Die stad van die Grootse Koning.+

  • Esegiël 20:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Dié dag het ek vir hulle my hand in ’n eed opgehef+ om hulle uit Egipteland uit te lei na ’n land wat ek vir hulle verken het, wat oorloop van melk en heuning.+ Dit was die sieraad van al die lande.+

  • Daniël 8:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En uit een van hulle het ’n ander horing voortgekom, ’n kleintjie,+ en hy het baie groter geword na die suide en na die sonsopgang en na die Sieraad+ toe.

  • Daniël 11:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En die een wat teen hom kom, sal doen net wat hy wil, en niemand sal voor hom standhou nie. En hy sal in die Sieraadland+ staan, en daar sal uitroeiing in sy hand wees.+

  • Daniël 11:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 En hy sal sy paleistente tussen die groot see en die heilige Sieraadberg+ opslaan; en hy sal geheel en al tot sy einde moet kom,+ en daar sal vir hom geen helper wees nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel