43 Die hele tyd is die land deur hulle verlate gelaat en het dit sy sabbatte afbetaal,+ terwyl dit sonder hulle woes gelê het en hulle vir hulle oortreding betaal het,+ omdat, ja, omdat hulle my regterlike beslissings verwerp het+ en hulle siel my insettinge verafsku het.+