48 Gevolglik het die koning Daniël ’n vername man gemaak,+ en hy het hom talle groot geskenke gegee, en hy het hom heerser oor die hele regsgebied van Babilon+ en hoofprefek oor al die wyse manne van Babilon gemaak.
13 Toe is Daniël voor die koning ingebring. Die koning het begin praat en vir Daniël gesê: “Is jy die Daniël wat uit die ballinge van Juda is,+ wat die koning, my vader, uit Juda gebring het?+
29 Toe het Belʹsasar bevel gegee, en hulle het Daniël in purper geklee, met ’n goue ketting om sy nek; en hulle het aangaande hom aangekondig dat hy die derde heerser in die koninkryk sou word.+